HARTZENBERG FRIESIAN STOET

Die Hartzenberg Friesperd Stoet draai om Maurits T & Mindert from Gaasterlâns Grûn. Die Friesperd Stoet is gestig deur Ferdi & Monjha Hartzenberg in 2000.

Die stoet is geregistreer by die FPSA.

Beide die pragtige hingste is beskikbaar vir teeldoeleindes. Kyk gerus na die Hingste Blad vir meer inligting omtrent hul stambome en teel kontrakte.

Indien u enige verdere inligting benodig, of wil reel vir dekking kan u ons kontak by die volgende nommers:

 

Ferdi Hartzenberg: 082-821-7104

Monjha Hartzenberg: 079-509-5425

 

Mindert: Parys 2010

Kampioen Dames Enkeltuig

 

1ste Plek Ruiterkuns 14 tot 18 jaar